Please login/register to apply for this job.
22 May
2022
Permanent Job for Kantoor gebaseer Wanted
Job Description
Job for Kantoor gebaseer Wanted
Location: Sandton
Job Type: Permanent
Company/Employer: UDM International (Pty) Ltd
Job Title: Job for Kantoor gebaseer Wanted
Vacancy Details
- Ons bied ‘n fantastiese geleentheid aan vir konsultante met ‘n passie vir verkope. Beloning wag vir individue wat doel gerig is met ‘n positiewe en energieke uitkyk na uitdagings. Die posisie bied aan • Betaalde opleiding • …
- Ons bied ‘n fantastiese geleentheid aan vir konsultante met ‘n passie vir verkope. Beloning wag vir individue wat doel gerig is met ‘n positiewe en energieke uitkyk na uitdagings.
- Die posisie bied aan
- Betaalde opleiding
- Gautrain kostes
- Medise fonds bydrae
- Uitstekende werksure
- Basisie salaris met onbeperkte kommissie
Minimum vereistes.
- Matriek
- Volledig tweetalig in Engels en Afrikaans
- Uitstekende kommunikasie vaardighede
- Sou jy aan die vereistes voldoen stuur jou CV na
- [email protected]
APPLY NOW
26 total views, 1 today