Please login/register to apply for this job.
28 May 2022

Permanent Job for Sales Agent Needed Urgently

UDM International (Pty) Ltd – Posted by JobWire24 Johannesburg, Gauteng, South Africa

Job Description

Job for Sales Agent Needed Urgently

Location: Rosebank
Job Type: Permanent
Company/Employer: UDM International (Pty) Ltd
Job Title: Job for Sales Agent Needed Urgently


Vacancy Details

  • Op soek na ‘n nuwe loopbaan? Wil jy eindelose verdienpotensiaal hê? Wel soek nie verder nie! Hier by UDM Internasionaal streef ons na die beste! Ons verdienpotensiaal is eindeloos, jy bou jou eie salaris! Lyk jy hardwerkend, gedrewe, selfgemotiveerd? …
  • Op soek na ‘n nuwe loopbaan? Wil jy eindelose verdienpotensiaal hê? Wel soek nie verder nie! Hier by UDM Internasionaal streef ons na die beste! Ons verdienpotensiaal is eindeloos, jy bou jou eie salaris!
  • Lyk jy hardwerkend, gedrewe, selfgemotiveerd? Het jy drome en doelwitte wat jy wil bereik? Jy kan ALLES bereik wat jy wil en nog baie meer!
  • Jy sal deel wees van ‘n groeiende dinamiese span en sal altyd iets hê om na uit te sien met ons weeklikse en maandelikse aansporings.
  • Groot voordele, baie positiewe en opbouende werksomgewing en ons is geleë op ‘n baie gerieflike plek vir Gautrein gebruik.

Pos Beskrywing:

  • Selfgedrewe, positiewe en entoesiastiese individu wat daarna streef om die beste te wees.
  • Hardwerkend, in staat wees om goed met kliënte te praat en te kommunikeer en betrokke te raak in professionele dog vriendelike gesprek.
  • Bereik teikens en gaan verder om selfs meer te bereik.
  • Geen koue oproepe nie, werk met leidrade wat aan jou gegee word.
  • Werk saam met ‘n span en met ondersteuning om teikens te bereik.

Voordele:

  • Basiese salaris van R1 000,00 tydens opleiding plus verkoopskommissie betaalbaar per week.
  • Gautrein word tot met R81.00 per dag vergoed.
  • Sodra jy permanent geword het, kan jy enigiets vanaf R10 000,00 per maand verdien, kommissie is onbeperk sodat jy soveel geld kan maak as wat jy wil!
  • Discovery Key Care Plus Plan 50% bydrae
  • Lewensdekking en begrafnisdekking volle bydrae deur UDM.
  • Werks Ure:
  • Maandag – Dinsdag: 07:30 – 15:30
  • Vrydag: 07:30 – 14:30
  • Stuur asseblief opgedateerde cv na [email protected]

Candidate Requirements

  • Hoogs gemotiveerd en teikengedrewe.
  • Uitstekende verkoops- en kommunikasie vaardighede.
  • Nie maklik moedeloos word nie, iemand wat na die beste streef.
  • Baie positief en goed met mense.
  • Tydbestuur en organiseering word vereis.
  • Rekenaar geletterdheid.
  • Matrieksertifikaat is ‘n moet.
  • Ten volle tweetalig in Engels en Afrikaans.
  • Vorige verkoopservaring is ‘n bonus.
  • Geen kriminele rekord nie

APPLY NOW

24 total views, 1 today

Apply for this Job